4 La Constance Crescent, Durbanville, Kaapstad
082 324 6450
info@dievlakvarkspeserye.co.za
My storie

Wie is Die Vlakvark

Die Vlakvark Speserye het ontstaan na 'n ewige soektog na daai LEKKER braai spesery wat almal se monde laat water vir nog...

Pieter Ackerman, die man agter Die Vlakvark Speserye het na vele probeerslae van speserymeng op die perfekte kombinasie van speserye afgekom vir rooivleis sowel as witvleis, wat SMAAK SOOS NOG!


Die Vlakvark nooi jou uit om ons spesery reeks te probeer, op die braai, oond of in die pot. Looi daai vleisie sommer lekker met ons speserye, dat dit kan skree vir NOG!

Probeer dan gerus ook ons nuutste vrystelling, ons eie Botter Kiepie (butter chicken)!

Die Vlakvark Speserye

Die Vlakvark se Spesery Reeks

Die Vlakvark Rooivleis Speserye
Die Vlakvark Rooivleis Speserye
Rooivleis

Die Rooivleis spesery is 'n heerlike spesery wat saam met enige rooivleis maaltyd geniet kan word. Voel vry om dit in die pot, oond of op die braai te gebruik.

Bestel nou
Die Vlakvark Rooivleis wat Byt Speserye
Die Vlakvark Rooivleis Speserye
Rooivleis wat Byt

Die Rooivleis wat Byt is 'n spesery met 'n effense brand-byt wat saam met enige rooivleis maaltyd geniet kan word. Voel vry om dit in die pot of op die braai te gebruik.

Bestel nou
Die Vlakvark Witvleis Speserye
Die Vlakvark Witvleis Speserye
Witvleis

Die Witvleis spesery is 'n heerlike spesery wat saam met enige witvleis maaltyd geniet kan word. Voel vry om dit in die pot, oond of op die braai te gebruik.

Bestel nou
Die Vlakvark Witvleis met Suurlemoen Speserye
Die Vlakvark Witvleis met Suurlemoen Speserye
Witvleis met Suurlemoen

Die Witvleis met Suurlemoen is 'n spesery met suurlemoen wat saam met enige witvleis maaltyd geniet kan word. Voel vry om dit in die pot, oond of op die braai te gebruik.

Bestel nou
Die Vlakvark Kerrie Speserye
Die Vlakvark Kerrie Speserye
Kerrie

Die Kerrie spesery is 'n heerlike spesery wat enige dis 'n lekker kerrie-skop sal gee, voeg by na smaak met wit- of rooivleis.

Bestel nou
Die Vlakvark Kerrie Speserye
Die Vlakvark Botter Kiepie Speserye
Botter Kiepie

Die Botter Kiepie spesery, of beter bekend as 'butter chicken' is 'n heerlike spesery wat 'n absolute moet is vir enige kerrie liefhebber. 100g is net genoeg vir 1kg vleis.

Bestel nou

Spesery Pryse

200g Shaker
R60

SMAAK SOOS NOG!

500g Sak
R100

SMAAK SOOS NOG!

1kg Sak
R175

SMAAK SOOS NOG!

200g Shaker
R60

SMAAK SOOS NOG!

500g Sak
R100

SMAAK SOOS NOG!

1kg Sak
R175

SMAAK SOOS NOG!

200g Shaker
R60

SMAAK SOOS NOG!

500g Sak
R100

SMAAK SOOS NOG!

1kg Sak
R175

SMAAK SOOS NOG!

200g Shaker
R60

SMAAK SOOS NOG!

500g Sak
R100

SMAAK SOOS NOG!

1kg Sak
R175

SMAAK SOOS NOG!

200g Shaker
R60

SMAAK SOOS NOG!

500g Sak
R100

SMAAK SOOS NOG!

1kg Sak
R175

SMAAK SOOS NOG!

200g Shaker Combo (Bestaan uit al 5 geure)
R250

(Kry 100g Botter Kiepie by) SMAAK SOOS NOG!

100g Botter Kiepie (Butter Chicken)
R30

(Net genoeg vir 1kg vleis) SMAAK SOOS NOG!

Geskenkpak gevul met 5x 200ml van alle geure en 1x 100g Botter Kiepie. Mooi verpak in 'n boks met 'n lint.
R300

SMAAK SOOS NOG!

Wat sê ons kliënte

Lieflike, top gehalte speserye! Smaak beslis soos nog!

Liezel Delport Pool

Wat is beter as 'n hoender braai op 'n Sondag middag met Die Vlakvark se Speserye.
Pietertjie, hy smaak soos nog!

Nico & Monarda Ackermann

Die smaak van julle wit en rooivleis mengsel is amazing.

Juan & Helene Smit

Two ultimate standouts to me are the Rooivleis wat byt and the Witvleis spices. Absolutely love it and addicted. Havent cooked without it since getting them.

Bryan Capes

Bestellings & Navrae

Kontak Besonderhede

  • Telefoon 082 324 6450
  • Epos info@dievlakvarkspeserye.co.za
  • Adres 4 La Constance Crescent, Durbanville

Stuur vir ons 'n Boodskap